TUIS
ONTMOET ONS
DIRIGENT
VIDEOS
KONTAK
More
VIVOX is 'n groep jongemense met 'n passie vir musiek.
Die groep sing van pop tot psalm!
Noem die geleentheid en ons sing daar.
Ons tree op by:
♪Skoolfunksies ♪Troues
♪Korporatiewefunksies ♪Doop
♪Feeste ♪Waar nodig!